#KRUGERKOORS
Ons gaan trou!
CJ & Angeléy
Saterdag
16 November 2024
15:30 vir 16:00
Nebo Venue
Day(s)
:
Hour(s)
:
Minute(s)
:
Second(s)
Jy word uitgenooi na ons groot dag!
RSVP asseblief teen 6 September, 2024
‘n Geldjie in die sak is beter as ‘n geskenkie op die rak.
Alhoewel jou teenwoordigheid onskatbaar is, as jou hart na ‘n geskenk leun, sal kontant meer welkom wees as duplikate of onnodige items.
‘n Tafel met ‘n skenkingsboks sal voorsien word, wat vrygewige harte die geleentheid bied om by te dra tot ons wittebrood!
Om vir jou lief te wees is iets wat ek oor en oor doen. Wanneer jy my hand vashou… ‘n wonderlike gevoel as besef…